Local sportSport

Heerlike gholfdag vir boere

Die Tuin­plaas-boe­re­ver­e­ni­ging nooi al­le ve­te­raan- en a­ma­teurgholf­spe­lers om op Vry­dag 13 Sep­tem­ber by die Eu­phorbia-gholf­land­goed bui­te Mook­go­phong by­me­kaar te kom vir ’n ge­sel­li­ge pot­jie gholf.

Chris van der Mer­we, or­ga­ni­seer­der, het ge­sê die dag word ge­reël om geld vir die boe­re­ver­eni­ging in te sa­mel. Dit sal hulle in staat stel om die boe­re­saal in Tuin­plaas op te gradeer.

Die doel van die op­gra­de­ring is om hul jaar­lik­se ge­leent­he­de soos die Oes­fees en ta­ren­taal­jag­by­een­koms­te uit te brei en besoekers by beter geriewe te ontvang en te onthaal.

Lek­ker pry­se kan ge­wen word na af­loop van die gholf­dag, het Van der Mer­we ge­sê.

Die slui­tings­da­tum vir spe­lers wat wil deel­neem, is Vry­dag 30 Au­gus­tus.

Vir na­vrae en in­skry­wings­fooi­e kan men­se vir Van der Mer­we ’n e-­pos stuur na chrisvandermerwe3@gmail.com of vir Ja­nus Schmidt by janusschmidt@yahoo.com(.)

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button