Local sportSport

Sakeliga-toernooi baie suksesvol

Die sakeliga-toernooi wat jaarliks by die Warmbad-rolbalklub in Bela-Bela aangebied word, het op Dinsdag 2 April vir groot pret gesorg en die kompetisie is afgesluit met ’n prysuitdeling. Daar was vanjaar 20 spanne wat uit verskillende spelers vanuit die sakegemeenskap bestaan het.

Die span met die beste spangees was die Rolbossies-span. Op die foto is Marieta Peens, Antoinette Louw, Loraine Gower en Sunette du Plessis.

 

Dries Hugo is as die speler van die jaar aangewys. Op die foto is hy met sy trofee tydens die prysuitdeling. Die bestuur en spelers sien reeds uit na aanstaande jaar se toernooi en spanne het mekaar reeds die stryd begin aansê.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button