Home/Galleries/Community galleries/FOTOGRAFIE: In fokus Community galleriesGalleries FOTOGRAFIE: In fokus Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens. March 28, 2019 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Die fotograaf Pieter Nel was vroeg uit die vere om die wenfoto “Oggendstond” vas te vang. Dié foto is tydens die Bosveld-fotografieklub se Maart-byeenkoms aangewys as kategoriewenner (wildlewe, slegs voëls) en het ’n merietetoekenning ontvang. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006. Ursula Celliers het die laatmiddag mooi met haar lens vasgevang met haar foto “Sunset Beauty”. Sy het ’n merietetoe-kenning ontvang in die wildlewekategorie tydens die Bosveld-fotografieklub se Maart-byeenkoms. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n epos aan bfotografieklub@gmail.com. March 28, 2019 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print