Local sportSport
Honderde spelers pronk tydens Koedoe-rugbyweek
Daar was 10 deelnemende skole en 200 spelers wat aan dié week deelgeneem het.
Die tweede Koedoe-rugbyweek is van 7-9 Maart deur Laerskool Nylstroom aangebied. Daar was 10 deelnemende skole en 200 spelers wat aan dié week deelgeneem het. Die kompetisie was sterk en die seuns het hul harte uitgespeel. Herman Steyn van Die Pos was daar en het pragtige foto’s geneem.