GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele uitblinkers.

Juanel Visagie is een van die leerders aan die Waterbergskool vir CVO op Modimolle wat op Vrydag 22 Februarie die Residentia Waterberg-ouetehuis besoek het. Sy het ’n heerlike handgemaakte sjokolade aan een van die inwoners, Sarel Reinecke, gegee.

 

Die beheerliggaam van Laerskool Vaalwater het op Donderdag 28 Februarie die onderwysers vir ’n spanbousessie genooi. Die uitdagings wat die onderwysers in die oë gestaar het, het groot pret tot gevolg gehad en beslis die daaglikse stres en skoolroetine verlig. Hier is Elsabé Stegman, wiskunde onderwyser, en Leonard Vorster, skoolhoof, besig met ’n ingewikkelde speletjie waar hulle kleure moet sorteer. Die personeel het die geleentheid baie geniet en waardeer.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button