Glans, swier en goeie musiek sorg vir uithaleraand
Musikale klanke in skemerlig met mense wat gesellig om tafels kuier en laataand voete wat op die dansbaan roer was als deel van die Glansaand wat verlede Saterdag by Castle De Wildt buite Modimolle gehou is.