EntertainmentLifestyle

Maak tyd om net lekker te lag

Jonathan sal vir die eerste keer vir een aand by die Teatro Montecasino optree.

Daar is geen beter manier om van jou probleme te vergeet as ’n aand saam met Jonathan van Radio Raps.

Jonathan sal vir die eerste keer vir een aand by die Teatro Montecasino optree.

Lang Storie Kort handel oor die erns van die lewe waaroor ons eintlik kan ontspan, asook dinge wat ons oorsien waaraan ons meer aandag kan gee.

Jonathan is nie gewild bloot omdat hy snaaks is nie, maar hy gebruik sy sin vir humor om menings oor lewensverwante en relevante sake te deel.

Hy prikkel gedagtes, inspireer sy gehoor, bring sosiale bewustheid en verander perspektiewe.

Wanneer hierdie eienskappe kombineer, is die uitkoms buitengewoon betekenisvol en roerend.

Bespreek nou vir 15 November by Teatro at Montecasino om 8nm. Kaartjies is beskikbaar vanaf R160 tot R240 per persoon.

Let wel geen kinders onder 16 jaar.

Besprekings deur Computicket.

Related Articles

Back to top button