ZW032775

N UITSTEKENDE LOOPBAAN GELEENTHEID! Gemotiveerde en doelwit gedrewe aansoeker met 2 tot 3 jaar skuld invorderings ervaring. Die kandidaat moet goeie kommunikasie, rekenaar geletterd, admin en georganiseerde vaardigehede h. Groei geleenthede beskikbaar indien die kandidaat die vereiste werks energie het en in staat is om in `n stimulerende maar ho drukkende omgewing kan werk. Ons bied `n goeie basiese salaris, mediese fonds, kommissie en 13de tjek. Ure van werk is Maan
•Don 8:00 tot 16:30 en Vrydae 8:00 tot 15:00 E-pos asb CV na hr@ceebee.co.za

Reference Number: ZW032775

View All Classifieds View Vacancies Entries

Back to top button