Local newsNews

Saterdag is vir skoene verkoop

Kom verkoop jou skoene of soek vir winskopies by die skoenverkopedag.

DIE AGS Robertsham gemeente gaan op 25 Mei ’n skoenverkopedag hou en almal is uitgenooi om dit by te woon.

Daar sal heerlike boereworsrolle en koeldrank te koop wees. Die verrigtinge sal vanaf 8vm tot 12nm plaasvind by die AGS Robertsham Kerk (Ekkaleo) op die hoek van Rifle Rangeweg en Northlandweg.

Moet dit nie misloop nie! Vir enige navrae, kontak vir Ria de Jager by 079 871 5615.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

Related Articles

Back to top button