Tannie Lucy vier 100ste verjaarsdag

Honderd-jarige tannie Lucy is beslis een van die omgewing se goue oues.

’N HELE eeu oud en dit natuurlik, is meer as genoeg rede om fees te vier.

Tannie Lucy Sasser, gebore Lucia Adreana Scholtz, is op 30 Januarie 1916 in Bothaville distrik gebore as die oudste van nege kinders.

In die 1950s was tannie Lucy ’n inwoner van Ridgeway/Crown Gardens en sy is die trotse ma van twee kinders en die ouma van vier kleinkinders en drie agterkleinkinders.

Sy is nou die afgelope vier jaar woonagtig by Palms Renaissance Aftree-Oord in Pretoria.

Also Read:

Queenshaven resident celebrates her 100th birthday

 

Exit mobile version