Lesers sê hul sêOpinions

Lesers sê hul sê / sms – 17 July 2015

Lesers sê hul sê / sms - 17 July 2015

  • Aandag alle pensioenarisse. Die munisipaliteit het die afslag wat toegestaan is op water en krag weggeneem. Bestudeer u rekenings daarvoor! Oplettende pensioenaris.
  • It is shocking to see how people in President Street, Fochville pee against trees in public. There are also cars driving on the pavements every day, damaging them and endangering the lives of pedestrians. The street never gets swept and there is enough sand to plant corn in. Can the traffic department and municipality please help us? Emsie.
  • Could the person driving the old white BMW on the pavements in Fochville please stop, there are many children playing there. Ishmael.
  • The magistrate’s court in Fochville looks terrible, broken palisade gates and messy gardens. Is there no pride anymore? Lebo.
  • Baie dankie aan Electro Security Services vir julle puik diens wat julle gelewer het toe ons op vakansie was by die see. My alarm se battery is in ‘n japtrap vervang en alles was veilig by my huis.
  • Ons het twee maal die maand krag gekoop. Elke keer het ons net die helfte gekry. Die res van die geld gaan vir agterstallige geld. Grap is ons is nie agterstallig nie. Het verskeie kere gebel, maar niks gebeur. Was drie keer self by die stadsraad. Geen resultate. Niemand weet niks. Na wie moet ons gaan vir resultate? Help, help! Poppie.
  • Het Absa Bank net twee tellers? Hoekom moet ons so lank in ‘n ry staan? Dit is regtig swak.

    Hi, Elna ek wil net vir jou sê jy is ‘n absolute voorslag bakster, al jou gebak en gekookte goed is van die beste. Hou so aan, mag God jou Seën in alles wat jy doen. Liefde. R.D.

  • Ag waar is die vriendelike tannie wat by teller een en twee gewerk het, die dame wat nou daar werk, Cinthia sê ek maak haar naar as ek op die einde van die maand met my groot trollie daar wil betaal. Cinthia ek bly op ‘n plaas, ek verstaan jou taal en die dinge wat jy kwytraak in jou taal oor my, is onaanvaarbaar. Wat soek jy daar as jy nie die kliënte wil help met groot trollies nie?
  • Merafong is a laugh and a rip-off! They are stealing our money and getting away with it. I’m also prepaid and have the same problem. What can we do about it? Nothing and they know it! Angry resident.
  • Well done to Central Clinic in town. It was the first time I took the baby for immunisation.I was impressed with the backup card they are doing. The lady who registers the kids is so good with them and very kind also. She explained nicely how everything works. Thanks for the good service. Derby.
  • Just wondering why we can’t apply for the new ID card at Home Affairs. We were told we had to go to Potch or Krugersdorp. Jane.
  • Why is our community not seeing any involvement and concern from the ANC councillors from Merafong about the infrastructure decay of our area?
    Is it because they just don’t care about the community they “serve”, or is it just plain incompetence? Well done councillors Rebelo, Isherwood and Venter from the DA for attempting to get something constructive done to sort out our towns! We all need to seriously consider which is the party that can make a difference to keep our community in a healthy state! Boyd Smit.
  • Kom ons gee 67 minute van ons tyd vir Koning Jesus, dan kan Hy Alleen ons mense en ons land help. Red ons mense en ons land asseblief Koning Jesus, Amen.
  • Altyd prys en diens gereed, dankie Avbob, Mary Ann, Riaan, Bernadine, en al die personeel van Avbob, julle is tops.
  • Thanks to Lindiwe for her most excellent service and friendliness at the Post Office in Friendly Grocer on Sat 11 July. Lindiwe, you really went the extra mile!
  • Waar gaan dit heen? Ek gaan Maandagoggend Fochville munisipaliteit toe oor navraag op my rekening.
    Ek koop voorafbetaalde krag en as ek krag koop wys dit agterstallig wat afgetrek word, maar ek moet eers weer die 7de Augustus my rekening betaal. Ek staan 8-30 in die ry om die dame by navrae te sien. Sy is nie in haar kantoor nie. Die dame in die ander kantoor sê die dame aan wie die navrae gerig moet word is op “breakfast”.
    Ek vra toe ‘n uitdruk op my op ‘n ander rekening. “Sorry we are off line” maar sy het 5 minute vantevore ‘n ander vrou se rekening gedruk. Na ‘n gesukkel druk sy die rekening, sy bring nie die papier vir my nie, staan net op en sê “go to the next office”.
    Sy staan op en stap uit die kantoor uit sonder om my klaar te help en gaan badkamer toe. Die dame in die ander kantoor hoor my hele storie. Ek vra van die krag wat wys agterstallig, sy sê vir my die stelsel het ‘n probleem, ek moet nie by die ander plekke in die dorp krag koop nie, want die stelsel update dit nie. Dit gaan bly wys agterstallig, nou vra ek maar net hoe werk dit?
  • Would the person who took 39 Katberg Street’s rubbish bin kindly return it, it’s cleary marked!
  • Ek is aangestel op ‘n probasie van drie maande dan word jy vas aangestel of ontslaan.
    Ontslaan die hele bleddie klomp slapsakke by die munisipaliteit wat nie werk, maar vet salaris kry. Die laaste een. Maak skoon onder die suurstofdiewe. En kyk ons dorp dan.
  • Hiermee wil ek net graag ons dank betuig aan ‘Advanced Rescue Sevices’ vir hulle flink en vinnig diens in ons tyd van nood op Saterdag, 11 Julie. Gerrit en sy spanlede, julle is tops. Pearce familie.
  • Aan die dame wat die berig geplaas het 10 Junie,ek is die eienaar van die grys dubbel cab en swart “canopy”. Wees n vrou en stuur my jou cell nr.
  • Kannie glo dat mense wat nog nie in hul lewens, twee bakstene op mekaar “gebou” het, hulself so maklik as bouers kan adverteer nie! Dan is hul boonop nog “geregistreer” ook! Dis soos jare gelede se grappie: Die ou doen aansoek vir werk as passer-en-draaier; Maar al kwalifikasies wat hy gehad het, was: skape oppas (passer) en zolle draai (draaier).

Related Articles

Back to top button