News

Twee ernstig beseer in ongeluk op Ventersdorp-pad

Paramedici het vyf pasiënte op die toneel behandel, waarvan twee insittendes ernstige beserings opgedoen het.

‘n Ernstige ongeluk het gisteroggend (Dinsdag, 5 Desember) omstreeks 06:00 op die Ventersdorp-pad (R53) 5km buite Potchefstroom plaasgevind.

Paramedici het vyf pasiënte op die toneel behandel, waarvan twee insittendes ernstige beserings opgedoen het. Die pasiënte is per ambulans na die naaste hospitaal vervoer.

Een baan was gesluit, terwyl die toneel aktief was.

Mooirivier Beskerming First Responder, NW Provinsiale ambulansdienste, polisie en ander owerhede was op die toneel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button