Local newsNews

Kind (5) raakgery op N12

Die kind is in 'n stabiele, maar ernstige toestand na 'n hospitaal in Potchefstroom vervoer.

Daar is gistergend omstreeks 10:13 ‘n vyfjarige kind op die N12 oorkant NTT Nissan net buite Potchefstroom in die rigting van Fochville raakgery. ‘n Ligte motorvoertuig was in die ongeluk betrokke.

ER24 Potchefstroom het die kind op die toneel behandel. Die kind is in ‘n stabiele, maar ernstige toestand na ‘n plaaslike hospitaal vervoer.

Dit is nog onseker presies hoe die ongeluk plaasgevind het.

https://potchefstroomherald.co.za/128266/kind-5-raakgery-op-n12/?fbclid=IwAR3Bu4ywcDrZs4DpYzooSggLBh4MAFJIPemXQld7RYkHm8ZgNJ7KTj6jq2g

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button