Local newsNews

Rowers slaan by klein supermark in Carletonville toe

Rowers het weer die afgelope week by verskeie besighede in Carletonville en Welverdiend toegeslaan.

In een van die voorvalle het twee rowers gister (Sondag 21 Januarie) by Sherlock Supermarket ingestorm. Een het ‘n vuurwapen gehad terwyl die ander met ‘n mes gewapen was.

Hulle het die eienaar gegryp, hom met skoenveters vasgebind en met geld en selfone gevlug.

You can read the full story on our App. Download it here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button