Local newsNews

Nuwe jaar in die Carletonville-omgewing begin met rekord getal huisrooftogte

Ongelukkig het die Carletonville-omgewing 2024 met baie voorvalle van ernstige misdaad ingegaan.

Die polisie moes bontstaan na altesaam vyf huisrooftogte net op 1 Januarie aangemeld is.

In die eerste van die voorvalle het ‘n vrou van Azuritestraat in die oggendure in haar bed gelê en slaap toe drie mans in haar kamer instorm.

Al drie het balaclavas opgehad en een was gewapen gewees.

Hulle het die vrou gedreig en toe met verskeie elektriese ware gevlug.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button