Local newsNews
Liggame van onwettige myners gevind
Personeel by 'n myn in die omgewing het onlangs die liggame van twee zama-zamas gevind.
Die liggame is op 2 Desember omstreeks 05:00 ondergrond in die Masakhane-skag van Sibanye-Stillwater se Driefontein Myn gevind.
Die twee is deur hul mede-zamas geïdentifiseer in ‘n nota wat by hul liggame agtergelaat is.
Hulle is na bewering in ‘n ondergronde rotsstorting oorlede. Hulle was onwettig in die myn ten tye van die voorval gewees.
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.