‘n Inwoner van die Fochville-omgewing, Gerda de Villiers, is die nuutste wenner van ons maandelikse “crowd spotter” kompetisie ná sy uitgewys is op ‘n foto wat vroeër die maand by die NG Kerk Fochville Noord se Famfest geneem is.
Gerda het ‘n koopbewys van Yellowstone Spur in Carletonville sowel as kontant van die Carletonville en Fochville Herald ontvang. Baie geluk namens die Herald-span!
Intussen gaan ‘n besoeker aan die Callies Goue Fees môre ook weer die kans staan om ‘n prys te wen.
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.