Local newsNews
Tieners in Deelkraal beroof
Gewapende rowers begin in al meer van ons dorpe toeslaan.
In een só ‘n voorval het ‘n 19-jarige seun en sy vriend op 19 September in Deelkraal geloop.
Hulle het omstreeks 12:00 in Hendrik Potgieterlaan gestap toe twee mans na hulle toe stap.
Een het ‘n vuurwapen uitgeruk en hulle het die seuns van hul selfone beroof. Die rowers het toe laat spaander.
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.