Local newsNews

Huisrowers slaan vroegoggend toe

Rowers word ‘n al groter probleem in Carletonville.

Die week het uiters sleg begin vir twee susters in Coronationstraat toe huisrowers hulle Maandagoggend, 11 September, aangehou het.

Die een suster het omstreeks 01:30 wakker geword en dadelik onbekende mans in haar kamer gesien.

Die booswigte het geld geëis, waarna hulle haar na haar suster se kamer gedwing en albei van hulle vasgebind het.

Die skelms het toe ‘n verskeidenheid elektriese toerusting gesteel en van die toneel onstsnap.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button