Local newsNews
Huisrowers slaan weer in Oberholzer toe
Rowers het weer verlede week by ‘n huis in Oberholzer ingebars.
Die eienaar (53) was by sy huis in Beatrixstraat toe rowers omstreeks 10:15 die oggend deur die voordeur, wat nie gesluit was nie, ingestorm het.
Die twee rowers het die eienaar gedreig, ‘n skootrekenaar gegryp en weggehardloop.
Gelukkig is niemand beseer nie.
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.