Local newsNewsSport

Hier is ons wenner

Nóg ‘n gelukkige toeskouer by een van die MCR (Merafong Club Rugby) Jaguars se onlangse wedstryde het dié week ‘n prys ontvang.

Ons nuutste wenner is Lisa Marali. Hy was nie net ‘n toeskouer by baie van die wedstryde nie maar het ook vir die Jaguars se o.21-span uitgedraf.

Lisa speel ook in Hoërskool Wonderfontein se eerste rugbyspan.

Hy het ‘n R100 koopbewys van die Yellowstone Spur sowel as kontant van die Herald ontvang.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button