Local newsNews

Eerste gevalle van Cholera in Noordwes

Die eerste twee gevalle van Cholera in die Noordwes-provinsie is bevestig. Die twee pasiënte woon in die Madibeng-munisipale gebied in die Brits-omgewing en die Moretele munisipaliteit.

Die eerste twee gevalle van Cholera in die Noordwes-provinsie is bevestig.

Die twee pasiënte woon in die Madibeng-munisipale gebied in die Brits-omgewing en die Moretele munisipaliteit. Die munisipaliteite val  in die Bonjanala-distrik wat Rustenburg-omgewing bedien.

Hoewel cholera ‘n ernstige siekte is wat tot die dood kan lei, is dit voorkombaar en ‘n geneesbare siekte. Daarom het die departement van gesondheid mense met simptome, aangeraai om so vinnig moontlik by hul naaste kliniek of dokter te kom.

 

https://parysgazette.co.za/85515/eerste-gevalle-van-cholera-in-noordwes/?fbclid=IwAR32Ey51n7K5AUkl1ScK6IJRb714wUuuTS0X6xXobv6OxetpqbqCrMGW7wM

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button