NewsNews

FOTO’s: Kliprivier in vloed

Die Kliprivier loop sterk weens swaar reën die afgelope week.

Die Herald se susterskoerant Vaalweekblad se Christiaan Cloete het ‘n paar hommeltuigfoto’s geneem by Drie Riviere in Vereeniging.

Agter die Barnyard. Foto: Christiaan Cloete
By Eurospar. Foto: Christiaan Cloete
Die veldjie langs die Dick Fourie-stadion. Foto: Christiaan Cloete
Die brug op Gerneraal Hertzogweg by Europsar is weer oop. Foto: Christiaan Cloete
Die brug in Golfstraat by Peacehaven is tans oop. Foto: Christiaan Cloete

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button