NewsNews

Huisrowers slaan wéér in Carletonville toe

Huisrowers slaan wéér in Carletonville toe

Huisrowers het weer die afgelope week in Carletonville toegeslaan.

Volgens die polisie is ‘n inwoner van Vaalstraat Vrydag helder oordag in sy huis in Vaalstraat oorval.

Die rowers het hom vasgebind en met ‘n verskeidenheid elektriese ware gevlug.

Niemand is nog in veband met die voorval gearresteer nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button