NewsNews

Nog verligting met brandstofpryse verwag

Verdere daling in petrol- en dieselpryse verwag

Dit lyk asof September moontlik selfs nog goeie nuus vir motoriste sal bring in ag genome die nuutste syfers van die Sentrale Energiefonds en as  heersende marktoestande stabiel kan bly

Die verwagting is dat daar tot R2,33 per liter daling in die prys van petrol kan wees, en groothandelpryse op diesel dalk selfs meer as R2,25 per liter kan verminder.

Finale pryse is nog nie vasgestel of aangekondig nie en is hierdie slegs voorlopige skattings. Die September-prysaanpassing tree eers op 7 September in werking.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button