NewsNews

Gestremde vrou (20) vermis

n Jong gestremde vrou is sedert 09:30 vanoggend vermis nadat sy laas op die hoek van Peter Mokaba- en Wolmaransstraat in Potchefstroom gesien was.

n Jong gestremde vrou is sedert 09:30 vanoggend vermis nadat sy laas op die hoek van Peter Mokaba- en Wolmaransstraat gesien was.

Charlize “Lulu” Ashurst (20) is vanmiddag deur haar ma Elizabeth, as vermis by die polisie aangemeld. Volgens haar ma het Lulu ‘n ooggestremheid en kan nie lees of skryf nie.

Elizabeth vertel dat Lulu die huis verlaat het nadat sy met haar sussie baklei het en het sedertdien nie teruggekeer nie.

Die gemeenskap kan die Potchefstroom SAPD op 018 299 7477/6 skakel met enige inligting oor hierdie saak.

Hulle kan ook vir Elizabeth op 074 362 1089 kontak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button