NewsNews

Land hou asem op vir die brandstofprysstyging vannag

Skok verwag vir motoriste

Brandstofpryse vir Junie sal om middernag vandag geld. Terwyl daar nog gewag word vir die finale tariewe word reeds gewaarsku dat jy van Woensdag 1 Junie beslis dit aan jou sak gaan voel wanneer jy jou motor se brandstoftenk volmaak.

Wat ookal die styging per liter vir motoriste sal inhou, moet jy beslis plan maak en vandag nog gaan brandstof ingooi om ‘n paar rand te spaar.

Moenie wag tot op die nippertjie nie want jy kan seker wees die rye gaan lank wees by vulstasies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button