NewsNews

Waarskuwing: Wees baie waaksaam by dié bekende kruising

Drie misdade is op een dag hier aangeteken.

Alta du Plooy stuur dié waarskuwing namens AfriForum se Vanderbijlparktak: Wees asseblief versigtig by die R42/R57-kruising (beter bekend as “Kruising van die dood”). Op 15 Maart is daar drie voorvalle gerapporteer: – ‘n Voertuig kaping – ‘n Poging tot voertuigkaping – Aanranding van ‘n trokbestuurder en passasier sowel as roof. Moet asseblief nie langs die pad naby die verkeersligte stop nie. Hou jou omgewing dop vir verdagte persone. Hou jou voertuig se deure ten alle tye gesluit. Lees die volledige berig op die webwerf van die Herald se susterskoerant Vaalweekblad hier: Waarskuwing: Wees baie waaksaam by dié bekende kruising | Vaalweekblad  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button