NewsNews

Vermeende verkragter en gewoonte misdadiger in VDBP vasgetrek

Die 33-jarige Emile de Witt, wat van statutêre verkragting verdink word, is gister in Vanderbijlpark deur lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens gearresteer.

Specialized Security Services met bobaas speurder, Mike Bolhuis, aan die spits het in samewerking met die polisie en die kinderbeskermingseenheid geswoeg en gesweet om de Witt vas te trek.

De Witt word ook verbind met verskeie diefstal- en bedrogsake.

Lees hier meer op die webbeblad van die Herald se susterskoerant Vaalweekblad:

Kyk video: Vermeende verkragter en gewoonte misdadiger in VDBP vasgetrek | Vaalweekblad

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button