NewsNews

Groot skade in Parys en onliggende dorpe

Groot skade na swaar reën gister.

Verskeie paaie en brue in die 5 Ngwathe dorpe (Parys, Vredefort, Heilbron, Edenville en Koppies) het verspoel en is gesluit na swaar reën, en nog reën word voorspel.

Die R720 tussen Koppies en Heilbron is tans tydelik gesluit, en ook in Parys is groot skade aan paaie, brue en huise waar water Saterdagnag deurgespoel het.

Lees die volledige berig op die webwerf van die Herald se susterskoerant Parys Gazette hier:

Groot infrastruktuur skade vir Parys na gister se reën | Parys Gazette

Related Articles

Back to top button