NewsNews

Vaaldam – Vyfde kruinsluis oop

Vyfde kruinsluis oop by die Vaaldam. 10 Hekke oop by die Barrage.

DENEYSVILLE. – Volgens Rand Water is daar ‘n vyfde kruinsluis by die Vaaldam oopgemaak om 11:00 op 4 Januarie 2022.

Op die website randwater.co.za was die dam se statistiek aangeteken op 3 Januarie as:

Persentasie:  110.4%. Vlak: 23.34m. Volume:  2874.5 Vloei: 322m³/s​ Reënval: 15.2

Die Barrage: 
By die Barrage was die vlak om 07:00 op 4 Januarie: 7.52m. Die vloei was (m3 s): 722.73 m³/s.
Op 3 Januarie 2022 was die vloei op ‘n stadium teen 730.9m³/s.
Volgens Rand Water is daar steeds 10 hekke oop by die Barrage. Daarvan is slegs een ten volle oop.
Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig op die webwerf van die Herald se susterskoerant Vaalweekblad:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button