Magda Swanepoel van die Vaaldriehoek skryf:
Kan ek almal asb vra om op die uitkyk te wees vir my ma en die post te deel sodat ons haar kan vind asseblief? Sy is al van gistermiddag af weg en is nie haarself nie. Sy moet dringend by ‘n hospitaal uitkom.
Julle kan ons kontak by 064 931 6199 as enige iemand haar iewers gesien het. Sy is aangemeld as vermis by polisie.
Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig:
Help soek asseblief na vermiste ma – Vaalweekblad

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



