Home/Photo Galleries/Community/Callies se nuwe leiers CommunityNewsNewsPhoto Galleries Callies se nuwe leiers Hoërskool Carletonville het onlangs hul nuwe leiers aangewys. October 25, 2021 Adele Louw Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Dié groep gaan verseker dat alles by die skool reg verloop in 2022. Dié groep gaan verseker dat alles by die skool reg verloop in 2022. Hoërskool Carletonville se hoofleiers is Elaine Ainsley (onderhoofmeisie akademie), Zane Eloff (onderhoofseun sport), Nikita Grobbelaar (hoofmeisie), Zander J. van Vuuren (hoofseun), Okuhle Mayile (onderhoofmeisie sosiaal) en Tjaart Nortje (onderhoofseun kultuur). October 25, 2021 Adele Louw Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print