NewsNews

Vrou breek haar hand op rower se neus!

Vrou breek haar hand op rower se neus!

Rowers gaan waarskynlik twee keer dink voordat hulle weer vir Antoinette Spies (57) van Parys probeer kaap nadat sy haar verlede Donderdag teen twee motorkapers teëgesit het. Sy het besluit om met haar kaal hande te baklei vir haar kar en die rowers begin moker. Hoewel sy ‘n gebreekte hand in die proses opgedoen het, gaan dit moontlik baie slegter met die neus van een van die onsuksesvolle kapers!

Lees die volledige berig in Parys Gazette, die Herald se susterskoerant, by hierdie skakel:  https://parysgazette.co.za/57602/vrou-laat-die-houe-reen-op-kaper-se-neus/?fbclid=IwAR2WzUNNcLMTGzbFtQOYKRhsNGLA2sNjkCCrFNeo1pExadfYAXkWrwhs7Qk

 

 

Related Articles

Back to top button