NewsNews

Video: Polisieman bars deur heining met staatsvoertuig

‘n Kragboks, heining, afdak, skuifdeure en twee voertuie is beskadig, nadat ‘n polisieman met ‘n ongemerkte staatsvoetuig Saterdagaand omstreeks 23:04 deur ‘n huis se heining gebars het.

‘n Kragboks, heining, afdak, skuifdeure en twee voertuie is beskadig, nadat ‘n polisieman met ‘n ongemerkte staatsvoetuig Saterdagaand omstreeks 23:04 deur ‘n huis in CW6 ín Vanderbijlpark se heining gebars het.

Volgens mnr. Danny Ackerman, die eienaar van die huis in 31B Jan Cilliers straat in CW6, het hy groot skade gelei. Ackerman beweer dat die bestuuder van die voetuig dronk en onvas op sy voete was.

Om sake te vererger het dié polisieman gedreig om geweldadig te raak, toe ‘n omstander ‘n video van die toneel geneem het.

Die Ford Figo waarmee ‘n polisieman deur die heining van ‘n huis in CW6 gebars het.
Een van die dankbottels wat op die toneel gevind is, steek onder die voertuig uit.

*WAARSKUWING VIDEO BEVAT KRUTAAL WAT SENSITIEWE KYKERS KAN ONTSTEL 

 

Related Articles

Back to top button