NewsNews

Covid eis geliefde rugbyman

Die Vereeniging Rugbyklub (VRK) is in sak en as nadat Stefan Jacobs, die klub se direkteur van rugby, gister aan Covid oorlede is. Die 47-jarige Jacobs is na wat verneem word vroeër vandag aan ‘n ventilator gekoppel, maar is later oorlede. Hy is einde verlede maand as voorsorgmaatreël gehospitaliseer. *Vaalweekblad wil hul …

Die Vereeniging Rugbyklub (VRK) is in sak en as nadat Stefan Jacobs, die klub se direkteur van rugby, gister aan Covid oorlede is. Die 47-jarige Jacobs is na wat verneem word vroeër vandag aan ‘n ventilator gekoppel, maar is later oorlede. Hy is einde verlede maand as voorsorgmaatreël gehospitaliseer. *Vaalweekblad wil hul medelye en innige simpatie aan sy familie, sy vrou Marionette en sy seun Stefan en sy dogter Simone oordra. Hy het as rugby- en sakeman diep spore in die Vaaldriehoek getrap. Sy skielike afsterwe laat ‘n groot leemte.

Die oorlede Stefan Jacobs en sy vrou Marionette.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button