‘n Baie bekommerde leser van die Herald se susterskoerant Vaalweekblad, Jollie de Beer, pleit:
My pa is al vir 2 dae weg. Hy was laaste in die Meyerton-omgewing. Sy trok is by die depot gekry met al sy goed net soos hy dit gelos het.
Mense, ek smeek julle … as julle hom sien, bel my dadelik 084 273 1927. ASSEBLIEF ASSEBLIEF ASSEBLIEF…………….. Deel so ver julle kan sodat ons hom kan kry.