NewsNews

Motorfietsryer erg beseer in fratsongeluk op R59-snelweg

Motorfietsryer erg beseer in fratsongeluk op R59-snelweg

Trok se gebarste band slaan ryer van sy motorfiets af

ER24 berig dat paramedici om 16:40 op die toneel opgedaag het en die 38-jarige motorfietsryer langs die pad aangetref het. Hy was in ‘n kritieke toestand en gevorderde lewensondersteunende ingryping was nodig om hom te stabiliseer voordat hy na Mediclinic Vereeniging oorgeplaas is vir verdere behandeling.
* Ons wens die beseerde en sy familie baie sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Ons hou julle in ons gebede.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button