Volgens die Gauteng departement van gesondheid is daar teen vandag 4 638 inwoners van Merafong wat al met die coronavirus besmet is.
Dit is 10 meer gevalle is gister.
Van hulle het 4 401 al herstel terwyl 172 aan Covid-19 oorlede is.
Daar is ook 12 188 gevalle in Mogale City (die Krugersdorp-gebied). Van hulle het 11 738 al herstel terwyl 362 oorlede is.
Rand West City (doe Randfontein en Westonaria-gebied) het 6 764 gevalle, waarvan 6 482 al herstel het en 216aan Covid-19 oorlede is.