NewsNews

Mittal ongeluk – Drie steeds vasgekeer

ArcelorMittal het 'n persverklaring vrygestel waarin bevestig is dat drie werkers steeds vermis word

ArcelorMittal bevestig ongeluk

12:44 ArcelorMittal het in ‘n mediaverklaring  gesê dat ‘n gedeelte van ‘n 90 m stack by een van die coke batteries meegegee het op Woensdag, 17 Februarie. Dit het op die beheerkamer geval waar drie werknemers besig was. Die drie word steeds vermis.

Die oorsaak van die ongeluk is nog nie vasgestel nie, maar die maatskappy sal ‘n volledige ondersoek loods. Die eerste prioriteit is egter om die werkers te vind en na veiligheid te bring.

Die area is beveilig.

Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig:
https://vaalweekblad.com/86521/mittal-ongeluk-drie-steeds-vasgekeer/

Related Articles

Back to top button