NewsNews
Terugblik: Onthou jy nog die vloede van 1996?
‘n Mens kry droeë jare en dan kry jy nat jare. 1996 sal deur veral Vaaldriehoekers onthou word as een van daai nat jare toe laagliggende dele van die gebied, veral Vereeniging, in Februarie deurgeloop het onder geweldige vloede na ‘n reeks wolkbreuke in die gebied. Hier is ‘n paar foto’s van hoe gedeeltes …
‘n Mens kry droeë jare en dan kry jy nat jare.
1996 sal deur Vaaldriehoekers onthou word as een van daai nat jare toe laagliggende dele van die gebied, veral Vereeniging, in Februarie deurgeloop het onder geweldige vloede na ‘n reeks wolkbreuke in die gebied.
Hier is ‘n paar foto’s van hoe gedeeltes van Drie Riviere gelyk het toe die Vaalrivier en Kliprivier oorstroom het: