Die publikasie Businesstech sê dié data wys ‘n onderverhaling in pryse in alle soorte brandstof met verhogings wat oral verwag word.
- Petrol 95: ‘n Verhoging van 78 sent per liter;
- Petrol 93: ‘n verhoging van 79 sent per liter;
- Diesel 0.05%: ‘n verhoging van 60 sent per liter;
- 005%: ‘n Verhoging van 60 sent per liter;
- Parafien: ‘n Verhoging van 62 sent per liter.
Dié vooruitskattings kan steeds verwag swoos verdure inligting deur die loop van die maand beskikbaar word.