NewsNews

Vermiste vrou gekry

Die vermiste 53-jarige Rita Hawkins is net na 08:00 deur ‘n verbyganger in Parys gekry waar sy geskuil het in ‘n gebou naby die Vaalrivier. Sy is na die Epilepsie-sentrum geneem vir mediese behandeling en observasie. Rita wat oorspronklik van Belville is, het by familie in Parys gekuier toe sy op 30 …

Die vermiste 53-jarige Rita Hawkins is net na 08:00 vanoggend deur ‘n verbyganger in Parys gekry waar sy geskuil het in ‘n gebou naby die Vaalrivier. Sy is na die Epilepsie-sentrum geneem vir mediese behandeling en observasie.

Rita wat oorspronklik van Belville is, het by familie in Parys gekuier toe sy op 30 Desember vermis geraak het.

Baie dankie vir elkeen wat die boodskap van haar verdwyning gedeel het en vir elkeen wat onverpoosd na haar help soek het.

Besondere dank aan Coen Burger, kol. De Vos, Parys SAPD, Parys Speurtak, We Care, sekuriteitsmaatskappye en die publiek.

https://parysgazette.co.za/46957/vermiste-vrou-gekry/?fbclid=IwAR0l2qu1S7qf2CBW8MwF0IxJb0tUI3csCW5riJz0gC1QMe_ft4lVfaLXqIM

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button