NewsNews

Die Vaal bokspring ná milde reën

Die Vaal bokspring ná milde reën

Die Vaalrivier bokspring behoorlik na welkome reën wat gedurende November en Desember geval het.

Op die foto kan die laagwaterbrug na Gholfieland gesien word.

Op Nuwejaarsdag het reën mildelik deur die nag in Parys geval en is daar op 2 Januarie reeds 62mm reën vir 2021 vir die dorp gemeet. Swaar reën het ook die afgelope week in Vanderbijlpark en Vereeniging geval.

Teen Saterdagoggend is reeds 225 kumeks (kubieke water per sekonde) by die Barrage uitgelaat.

 

Die foto is net voor die hangbrug in Parys geneem.

https://parysgazette.co.za/46977/die-vaal-bokspring-na-milde-reen/?fbclid=IwAR1DPOMyMhbquOYk_6hZotovQap0kqdEdZhWuCpBquUQS6vPfeVy3Cxl-M4

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button