NewsNewsSportSport

Video: Luiperds legende Sakkie Raath vertel oor sy rugbydae

Sakkie Raath het die week 78 jaar oud geword en is steeds een van die bekendste en gerespekteerde rugbylegendes in Ptchefstroom.

Die Luiperds se huidige beskermheer en voormalige Wes-Transvaal stut, Sakkie Raath, het met die Herald oor sy dae as speler en rugby in geheel gesels. Raath vier ook vandag (4 Desember) sy 78ste verjaarsdag saam met ‘n ander Wes-Transvaal legende, Jan Tromp.

Kyk die video hier: (Video en onderhoud – Wouter Pienaar)

Hier is ‘n skakel na die oorspronklike Berig:
https://potchefstroomherald.co.za/81695/video-luiperds-legende-sakkie-raath-vertel-oor-sy-rugbydae/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button