NewsNews

Wolkbreuk en haelstorm in Vaal

'n Wolkbreuk gepaardgaande met met 'n haelstorm in sekere dele oor die Vaal het vandag tot groot gevaar en ontwrigting op paaie gelei, en ook tot gevolg gehad dat groot dele van Vanderbijlpark nou weer sonder krag sit.

In Vereeniging het die hewige haelstorm die omgewing in ‘n sprokieswêreld omtower en dit het vir ‘n wyle gelyk of dit in die Vaal gesneeu het. Die storm was weer net na 13:00 verby … en nou word daar gewag dat die kragprobleme vinnig herstel kan word.

Die het wit gelê in Vereeniging. Foto;s: Shane Pretorius
Die donker wolke het moeilikheid voorspel.
Motoriste soek skuiling teen die hael onder die brug op die R59 tussen Vereeniging en Vanderbijlpark.
Die haelstorm in Vereeniging het sake moeilik gemaak op die R59.

Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig:

Wolkbreuk en haelstorm in Vaal

Related Articles

Back to top button