NewsNews

KYK: R59-snelweg tot stillstand geruk om die kollig op plaasmoorde te werp

KYK: R59-snelweg tot stillstand geruk om die kollig op plaasmoorde te werp

HENLEY ON KLIP.- Honderde mense het Sondagoggend 25 Oktober die R59-snelweg tot stillstand geruk om bewustheid ten opsigte van plaasmoorde te skep. ‘n Konvooi van stadig bewegende voertuie het by Lazer Fast buite Henley-on-Klip byeengekom en baie stadig in ’n kovooi tot by Redan gery, waar hulle omgedraai het en na die beginpunt teruggekeer het. Plaakkate met slagspreuke soos “Stop Plaasmoorde!” en wit kruise wat op voertuie gemonteer is was volop.

  • Ook in Fochville is gisteroggend ‘n optog gehou. Deelnemers het by Webo’s begin en tot die vierrigting stop by Greenspark beweeg.
Die foto’s hieronder is deur Christiaan Cloete op die R59 geneem. Foto’s Facebook
Ruan Prinsloo n DC Pretorius het aan die optog deelgeneem. Foto: Christiaan Cloete
Deelnemers aan die massarit teen plaasmoorde. Foto: Christiaan Cloete
Deelnemers aan die massarit teen plaasmoorde. Foto: Christiaan Cloete
Sophia Harmse van Randvaal met twee kruise wat op die voertuig gemonteer is om bewustheid ten opsigte van plaasmoorde te skep. Foto: Christiaan Cloete
Deelnemers aan die massarit teen plaasmoorde. Foto: Christiaan Cloetehttps://vaalweekblad.com/77908/kyk-r59-snelweg-tot-stillstand-geruk-om-die-kollig-op-plaasmoorde-te-werp/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button