NewsNews

Groot skade aan gholfbaan

Groot skade aan gholfbaan

Groot skade is Sondagaand aan die setperk by putjie nr. 5 op die Parys Golf & Country Estate se gholfbaan aangerig nadat diesel op die setperk uitgegooi is.
Volgens Jacques Botes het die landgoed se Huiseienaarsvereniging reeds ‘n klag by die polisie gelê en word daar nou ‘n R5 000 beloning aangebied vir inligting wat sal lei tot die inhegtenisname en suksesvolle vervolging van die persoon wat verantwoordelik was vir hierdie skandalige vandalisme.Mense wat inligting het oor die voorval is gevra om (056) 818 1567 te skakel en dan te vra om deurgeskakel te word na die kantoor, of stuur inligting na admin@parysestate.co.za

Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig:

https://parysgazette.co.za/43060/groot-skade-aan-gholfbaan/?fbclid=IwAR2pUdBfsC0yzsUsSaYVr4ZxmfM9Sfpt-cRp_4MPkrq1hDHYN1boTXthfXk

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button