NewsNews

Vrydag 28 Augustus: Nog drie inwoners van die Wesrand aan Covid-19 oorlede

Hoewel die getal nuwe infeksies baie stadiger is as ‘n maand of water gelede is daar steeds inwoners van ons omgewing wat aan Covid-19 sterf.

Hoewel die getal nuwe infeksies baie stadiger is as ‘n maand of water gelede is daar steeds inwoners van ons omgewing wat aan Covid-19 sterf.

Volgens die Gauteng department van gesondheid is daar nou 243 mense wat aan Covid-19 oorlede is. Dit is drie sterfgevalle meer as gister.

Intussen is daar 2 806 inwoners van die Merafong City munisipale gebied wat positief vir Covid-19 getoets het. 2 410 van hulle het reeds van die siekte herstel.

Daar is ook 6 954 gevalle in Mogale City, waarvan 5 542 al herstel het asook 3 485 gevalle in Rand West, waarvan 2 930 al herstel het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button