NewsNews

14 Augustus: Coronavirusgevalle styg verder

Volgens die Gauteng departement van gesondheid is daar nou 2 6895 mense inwoners van die Merafong City munisipale gebied wat met die nuwe coronavirus besmet is. Dit is 14 meer as gister se 2 675. Daar is sover 2 320 van die inwoners wat reeds van die siekte herstel het. Elders in die Wesrand is daar nou 6 559 …

Volgens die Gauteng departement van gesondheid is daar nou 2 6895 mense inwoners van die Merafong City munisipale gebied wat met die nuwe coronavirus besmet is. Dit is 14 meer as gister se 2 675.

Daar is sover 2 320 van die inwoners wat reeds van die siekte herstel het.

Elders in die Wesrand is daar nou 6 559 gevalle in Mogale City (waarvan 5 301 herstel het)  asook 3 265 in Randwest (waarvan 2 798 herstel het). Daar is sover 216 inwoners van die Wesrand aan Covid-19 oorlede. Dié sterfgevalle is agt meer as gister.

Related Articles

Back to top button